PUBLISHED: Sep 05, 2013
DESCRIPTION:
Chopper Charlie en The Image Engineer het 'n draai gaan skiet by Bellville Studios om bietjie met Van Coke Kartel te chat oor hulle nuwe album, "Bloed, Sweet & Trane" wat later in September release word.
Koop sommer al Van Coke Kartel se songs op iTunes: https://itunes.apple.com/za/artist/van-coke-kartel/id292111150?uo=4&at=11l7do
Chopper op Twitter: https://twitter.com/Ch0pp3r
Video deur Image Engineer: https://www.facebook.com/ImageEngineer