DESCRIPTION: Die Skotse Vastrap word deur Philip Raath gespeel en hy word bygestaan deur Sollie Marx, Dawie Beukes en Deon Kemp. Die video is tydens een van ons musiektoere opgeneem.
The lead guitar is played by Philip Raath and the video was taken on one of our tours to the West Coast of South Africa.