Watkykjy interview Francois Van Coke (Fokofpolisiekar) - Video
PUBLISHED:  Dec 13, 2012
DESCRIPTION:
http://www.watkykjy.co.za - Fokofpolisiekar celebrate hulle tiende birthday en het 'n double disk vol rock 'n roll release wat hulle fanse en hulle eie favourite songs insluit. Daar is ook bootleg stuff wat nooit voorheen release is nie. Dis 'n moerse cool idee, want tien jaar terug was 'n hele klomp chicks en laities nog op laerskool, 'n paar mense het hulle eers onlangs ontdek of jy het dalk moontlik in die laaste tien jaar al paar van hulle disks verloor met 'n trek of 'n inbraak in jou Golfie.

Hulle het die afgelope naweek 'n moerse show in Pretoria gegooi (deel van die Acoustic & Rock: Let The Good Times Roll Toer) en ons het een van Watkykjy se cherries gestuur om bietjie met Francois van Coke te gaan chat na hulle show.

Die tracklisting vir die double disk:

Audio CD :
Hemel op die platteland ( 2:41)fokofpolisiekar
Maak of braak (2:26)
Vernietig jouself (2:00)
Tygerberg vliegtuig (2:53)
Fokofpolsiekar (2:38)
Tevrede? (4:20)
Angs aanval (3:01)
Tiny Town (2:11)
Die illusie van veiligheid (4:14)
Ek dink aan jou as dit reën (3:41)
Monoloog in stereo (4:03)
Brand Suid-Afrika (3:22)
Tiener Aksie Einde (4:02)
Klipgooi glashuis (3:25)
Prioritiseer (3:42)
Ek Skyn (Heilig) (3:50)
Swanesang (3:31)
Bel vir Middelvinger ( 4:03)
Vasbeslot Korporasie (Deel 2) (3:51)
Tussen die krake (3:15)
Kyk Noord (3:04)
Antibiotika (2:54)
Hemel op die platteland (Akoesties) (3:17)

DVD Disc :
Tussen Die Krake (unreleased)
Hemel Op Die Platteland
Tevrede?
Hemel Op Die Platteland (Akoestiese Weergawe)
Die Illusie Van Veiligheid
Tiener Aksie Einde
Brand Suid-Afika
Ek Skyn (Heilig)
Antibiotika
Maak Of Braak (unauthorised)
Tygerberg Vliegtuig (unauthorised)
follow us on Twitter      Contact      Privacy Policy      Terms of Service
Copyright © BANDMINE // All Right Reserved
Return to top