Mense al in Bloemfontein vir Angus Buchan biddag - Video
PUBLISHED: Apr 20, 2017
DESCRIPTION: Mense van oor die land heen is al in Bloemfontein vir die prediker Angus Buchan se "It's Time"-bidbyeenkoms wat Saterdag op 'n plaas net buite die stad plaasvind. Christo Deysel en sy gesin van Witbank in Mpumulanga het vanoggend om 03:00 uit Witbank gery en was net ná 07:00 veilig in Bloemfontein.