ALTAAR - Stilte Ken My Nie Lead (Intro tot Vers) - Video
PUBLISHED: Apr 12, 2014
DESCRIPTION: Hier wys ons hoe om "Stilte Ken My Nie" se INTRO wat dadelik oorgaan na die vers toe, te speel. Oefen dit en laat jou Worship team dit by die kerk speel. Loof God met alles wat jy het!