Rippel Barloworld Toyota HARTkllopfees - Video
PUBLISHED:  Oct 25, 2012
DESCRIPTION:
Maak seker jy bring jou hele gesin na die RIPPEL BARLOWORLD TOYOTA HARTKLOPFEES op Sondag 25 November by die Pretoria Botaniese Tuine. Dit begin 10 uur en gaan aan tot 7 uur die aand.

Met kunstenaars soos:
• Theuns Jordaan
• Lianie May & Jay
• Gerrie Pretorius
• David Fourie
• Willem Botha
• NRG (Energie)
• Hulle
• Lemé
• Dewald Wasserfal
• moniQue
• Jennifer Zamudio
• Lee Scott
• Liza Bronner

Kaartjies kos slegs R80 per persoon en kinders onder 6 gratis. Kaartjies is by Rippel se kantoor of jy koop jou kaartjies deur 'n bank-inbetaling te maak in Rippel se rekening. Die rekening nommer is: ABSA 1500166416, gebruik jou naam, van en telefoon nommer as jou verwysing en bring jou bewys van betaling na die hek met die dag van die HARTklopfees. Bel vir Trys vir meer besonderhede by die Rippel kantoor: 349 2574.

Pak 'n piekniek mandjie en bring die hele familie na die RIPPEL BARLOWORLD TOYOTA HARTKLOPFEES op Sondag 25 November by die Pretoria Botaniese Tuine. As jy nie self jou piekniekmandjie wil pak nie, vra BEAN@21 om dit vir jou te doen teen bekostigbare pryse en volgens jou smaak. Hulle sal seker maak jou piekniekmandjie is by die hek met jou aankoms. Bel hulle by 012-755 9567

Opskud -- beperkte plekke beskikbaar
follow us on Twitter      Contact      Privacy Policy      Terms of Service
Copyright © BANDMINE // All Right Reserved
Return to top