PUBLISHED: Dec 11, 2012
DESCRIPTION:
Paul Ferns en Faan Rousseau speel "Mooifontein Roelandstraat". Mooifontein Roelandstraat is beskikbaar op hulle album "AFRIKONTREI".
Paul Ferns en Faan Rousseau word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution.