Foto Na Dans

Location:
Cape Town, ZA
Type:
Artist / Band / Musician
Genre:
Rock / Indie
Site(s):
Label:
Rhythm Records
Type:
Indie
Foto Na Dans is die resultaat van vyf ouens wat die behoefte het om musiek te maak, dis al.



Oor sowat 7 jaar is daar gesoek, gekam, geslaan, gekoop en gekots vir die regte kombinasie



van lede vir die beweging. Die lede was voorheen by verskeie projekte en pogings betrokke,



maar ontevrede/leeg gelaat, maar nou is daar Foto Na Dans.



Foto Na Dans lewer explosiewe lewendige vertonings tesame met musiek wat al aan bands soos



Muse, Bloc Party, Sprinbok Nude Girls en Incubus vergelyk is, maar selde ten volle kan



vergelyk met enige musiekstyl.



Foto Na Dans is ’n projek wat streef om die genot wat hul uit musikale sintese put te deel



met almal wat belang stel. ’n Kulturele, musikale/multi-media reis wat oop is vir jou. Foto



Na Dans se visie bly konsekwent: ’n magdom klanke/visuele as simbool van ons



gevoelens/idees/gedagtes.



NATUURLIK VERLIG



HOU JOU HANDE BYMEKAAR



VERGEET VAN MY



SOLDAATVOLK
0.02 follow us on Twitter      Contact      Privacy Policy      Terms of Service
Copyright © BANDMINE // All Right Reserved
Return to top