Andriëtte Norman - Dinge (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO) - Video
PUBLISHED:  Dec 02, 2011
DESCRIPTION:
Liedjie DINGE - No 6 vanaf Andriëtte se nuutste album Vat My Hoër. Die album spog nie net met treffende materiaal nie, maar die room van ons kunstenaars ondersteun Andriëtte op haar jongste album. Van die musikante wat 'n bydrae gelewer het sluit in Floors Oosthuizen (kitaar), Murray Lubbe (kitaar) Werner Beukes (klavier), Byron Kuntz, Vinnie Henrico (dromme). Marius Brouwer het die produksie behartig. Die liedjie DINGE deur Rudi Claasse handel oor hoe baie dinge mens soms vat en deurmaak voor jy besluit iemand is nie vir jou nie. 'n Langarm enetjie! Video opname/produksie deur Speratical met video director Gerhard van Rooyen
follow us on Twitter      Contact      Privacy Policy      Terms of Service
Copyright © BANDMINE // All Right Reserved
Return to top